OVIE-AKSENT NR.3 VAN 2015 29 Januarie 2015 Beste Ouers 1. 1.1 LEERDERAANGELEENTHEDE/AKADEMIE NATUURWETENSKAP OLIMPIADE 2014 Overkruin se leerders het in die Vierde Natuurwetenskappe Olimpiade 2014 (gr. 8 en gr.9), goed presteer. JJ. Vreugdenburg het sewende in hierdie nasionale kompetisie geeïndig, terwyl Carmen Steyn en Laura de Wet ook met gemiddeldes van bo 60% spog. Overkruin is trots op hierdie Ovies! 2. 2.1 KULTUUR KOOR Die koor se oefendaums en tye vir die eerste kwartaal is soos volg: 29 Januarie: Soprane en Alte 18:00 – 19:30; Basse en Tenore 19:30 – 21:00 5, 12, 19, 26 Februarie: Soprane en Alte 18:00 – 19:30; Basse en Tenore 19:30 – 21:00 5, 12, 19 Maart: Soprane en Alte 18:00 – 19:30; Basse en Tenore 19:30 – 21:00 25 Maart: Paasdiens saaloptrede 07:00 3. SPORT 3.1 KRIEKET Uitslae van Buurmanskapbeker krieketwedstryde teen Hoërskool Montana gespeel in die week van 19 – 23 Januarie: o.14 verloor met 6 paaltjies o.15 verloor met 180 lopies Eerste span verloor met 233 lopies 3.2 ATLETIEK 3.2.1 BYEENKOMS VS HOËRSKOOL ZWARTKOP EN NOORDHEUWEL: 30 JANUARIE Dit is ʼn tuisbyeenkoms en begin om 15:00 en sal teen ongeveer 22:30 ten einde loop. Veilige parkering is op die B-rugbyveld beskikbaar. Ingang is by Pambati-hek. Toegang beloop R10 per voertuig en R5 per voetganger. 3.2.2 UITSLAE BYEENKOMS BY BRITS: 23 JANUARIE Dogters Beste span: Meisies o.17 Toppresteerder Junior Meisie: Nushka de Beer, Spiesgooi o.14 (1200 ABSA- punte) Toppresteerder Senior Meisie: Zelmia Wichmann, Verspring o.16 (709 ABSA- punte) 2 Beste groep: Spronge Nuwe rekords: Nushka de Beer in Spiesgooi o.14 (42,57 m) Danelle Haasbroek in Driesprong o.17 (9,63m) Seuns Beste span: Seuns o.17 Toppresteerder Junior Seun: Janco van Onselen, Hoogspring o.14 (780 ABSA-punte) Toppresteerder Senior Seun: Albert Henning, 200m o.17 (791 ABSA-punte) Beste groep: Naellope 4. 4.1 ALGEMEEN EERSTESPANAFRIGTER: SAGTEBAL Aansoeke word ingewag vir die eerstespan sagtebalafrigter. Stuur ʼn volledige CV na [email protected]. Die sluitingsdatum is 20 Maart 2015. 4.2 ATLETIEK: OUERVERGADERING Alle belangstellende ouers word na die vergadering op 3 Februarie om 18:00 in die skoolsaal genooi. 4.3 RINGBAL Baie geluk aan Paul Enslin wat verkies is tot Ringbal SA-span (o.17 seuns) en tydens Desember aan die internasionale kampioenskap deelgeneem het. 4.4 OVIE GEES-GOGGAS Hoërskool Overkruin se ondersteunersgroep staan bekend as die GeesGoggas. Hierdie groep van 300 leerlinge is ‘n samevoeging van graad 8’s tot matrieks. Gees-Goggas vergesel die atlete na die volgende byeenkomste: Interhoëratletiek, Interhoërswem, Hoërskool Die Wilgers en is ook teenwoordig by die tuisbyeenkoms teen Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Noordheuwel. Ouers van die Gees-Goggas moet hul vergewis van die datums in verlede week se omsendbrief. Die voorkomsreëls vereis dat die Gees-Goggas volledig in hulle korrekte Gees-Goggadrag geklee moet wees met die bykomstige hoedjie en lapelwapen. Ongelukkig mag geen atlete deel wees van hierdie groep nie. Vriendelike groete MNR. P.J. NEL HOOF 3 OVIE ACCENT NO 3 OF 2015 29 January 2015 Dear Parents 1. LEARNER/ACADEMIC MATTERS 1.1 NATURAL SCIENCE OLYMPIAD 2014 Overkruin’s learners did outstandingly well in the Fourth Natural Science Olympiad 2014 for Gr.8 and Gr.9 learners. JJ. Vreugdenburg ended seventh in this national competition, while Carmen Steyn and Laura de Wet also boasted with averages above 60%. Overkruin is proud of these Ovies! 2. CULTURE 2.1 CHOIR The choir’s practise dates and times for the first term are as follows: 29 January: Sopranos and Altos 18:00 – 19:30; Basses and Tenors 19:30 – 21:00 5, 12, 19, 26 February: Sopranos and Altos 18:00 – 19:30; Basses and Tenors 19:30 – 21:00 5, 12, 19 March: Sopranos and Altos 18:00 – 19:30; Basses and Tenors 19:30 – 21:00 25 March: Easter service assembly performance 07:00 3. SPORT 3.1 CRICKET Results of Buurmansbeker cricket matches played against Hoërskool Montana from 19-23 January: u.14 lose by 6 wickets u.15 lose by 180 runs First team lose by 233 runs 3.2 ATHLETICS 3.2.1 EVENT VS HOËRSKOOL ZWARTKOP AND NOORHEUWEL: 30 JANUARY This will be a home event which will start at 15:00 and will end at approximately 22:30. Safe parking will be available on the B rugby field. The entrance is at the Pambati gate. Entrance amount to R10 per vehicle and R5 per pedestrian. 3.2.2 RESULTS OF EVENT AT BRITS: 23 JANUARY Girls Best team: Girls u.17 Top achiever Junior Girl: Nushka de Beer, Javelin u.14 (1200 ABSA points) 2 Top achiever Senior Girl: Zelmia Wichmann, Long Jump u.16 (709 ABSA points) Best group: Jumps New records: Nushka de Beer with Javelin u.14 (42,57 m) Danelle Haasbroek with Triple Jump u.17 (9,63m) Boys Best team: Boys u.17 Top achiever Junior Boy: Janco van Onselen, High Jump u.14 (780 ABSA points) Top achiever Senior Boy: Albert Henning, 200m u.17 (791 ABSA points) Best group: Sprints 4. GENERAL 4.1 FIRST TEAM COACH: SOFTBALL Applications for the first team softball coach are awaited. Please send a complete CV to [email protected] . The closing date is 20 March 2015. 4.2 ATHLETICS: PARENTS MEETING All interested parents are invited to the meeting on 3 February at 18:00 in the assembly hall. 4.3 RING BALL Congratulations to Paul Enslin who has been selected for the Ring Ball SA team (u.17 boys) and participated at the International Championship during December. 4.4 OVIE GEES-GOGGAS Hoërskool Overkruin’s supporters group is known as the Gees-Goggas. This group of 300 learners is a combination of grade 8s to matrics. The GeesGoggas will accompany the athletes to the following events: Inter High athletics, Hoërskool Die Wilgers and they will also be present at the home event against Hoërskool Zwartkop and Hoërskool Noordheuwel. Gees-Gogga parents should please take note of the dates communicated in the circular of last week. The appearance rules require that the Gees-Goggas are dressed in the correct Gees-Gogga uniform with the hat and badge. Unfortunately no athlete may be part of this group. Kind regards MR P.J. NEL 3 PRINICIPAL
© Copyright 2025